Feeds:
Bydraes
Comments

Ons Januarie 2010 nuusbrief : Here4U is tans beskikbaar in pdf-formaat. Hoop dit is tot seën!

Alreeds vanaf 1995 is Willem betrokke by die bediening van OM Oekraïne (www.ua.om.org). Vanaf 2005 is hy die leier van hierdie bediening. Hierdie bediening bied baie geleenthede, maar is ook ‘n groot geloofsuitdaging omdat alle bedienings in die geloof gedoen word dat God al die nodige bronne sal verskaf. Indien jy geïnteresseerd wou wees om te weet hoe jy ‘n bydrae kan maak, kan jy met graagte na ons pragtige  OM Oekraïne nuusbrief kyk. Dit is slegs beskikbaar in Engels : OM Ukraine news update.

Ek weet nie of jy ‘n FaceBook aanhanger is of nie. Indien wel, dan kan jy met graagte my daar besoek.



Older Posts »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.